Idees

HANDE WATWOEL

Hy steek sy hande in olieverf, begin vee oor ’n doek, en die mooiste tonele van seilbote op die water verskyn.

Maar Esref Armagan is blind sedert geboorte.

En tóg, dié skilder van Turkye maak die een ongelooflike kunswerk ná die ander. Hy ‘sien’ die prente in sy kop, ‘voel’ die kleure. Hy kan selfs visuele perspektief skilder. Harvard se mediese skool doen navorsing oor sy brein. Hy wil egter net bekendstaan as die man wat die wêreld voorstel deur sy vingerpunte.

Hande kan toor.

Of ’n mens in die grond woel en tuinmaak, deeg knie vir ’n goudbruin brood, ’n herinneringsplakboek maak, ’n brief met die hand skryf of potjies uit klei vorm - hande skep, hande voed, hande dien en hande bederf.

Die Griekse filosoof Aristoteles het gesê: ‘Die hand is die werktuig van alle werktuie.’

Ek dink ver terug na ’n dag in 2005 in die Slawemuseum in Kaapstad. Die multimedia-tentoonstelling daar deur die fotograaf Jac de Villiers het die hande en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Vanieljekoekies Op 4 Maniere
Maak: omtrent 30 koekies Bereidingstyd: 1 uur, plus yskastyd Baktyd: omtrent 15 minute per baksel Oondtemperatuur: 170 ºC ♥ 250 g (270 ml) sagte botter ♥ 140 g (160 ml) strooisuiker ♥ 2 groot eiergele ♥ 5 ml vanielje-ekstrak ♥ 360 g (660 ml) koekmeel
Idees3 min read
Onthoutye
Baie mense dink 'n plattelandse bestaan is 'n lewe van gemak en duursame dienlikheid, maar styl was nog nooit iets wat Illze Muller kon afskeep nie. Sy is die vrou met die kop vol drome agter die interieur van dié 180 jaar oue plaashuis. Teen die tyd
Idees1 min read
Stensil Met Gips
Versier papier met 'n mooi gips-ontwerp. Plaas 'n stensil op die papier, verf 'n laag gips daaroor en verwyder die stensil terwyl die gips nog nat is om die ontwerp te onthul.

Related