Die Franse parfuumhuis Ex Nihilo bestaan al tien jaar. Om dit te vier het hulle die fyngeur Ex Nihilo Blue Talisman (R6 760 vir 100 ml EDP) in ’n verleidelike juweelblou bottel geskep. Die Spaanse parfumeur Jordi Fernández, wat as ’n meester van amberparfuums gereken word en ook geure vir huise soos Versace skep, het die kombinasie van peer, bergamot, lemoenbloeisel, muskus en amber
LUUKS
Mar 01, 2024
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days