As jy sukkel met bros, kort en yl wimper of wenkbrouhaartjies, kan ’n serum help. ’n Wimperserum bevat aktiewe bestanddele wat die haartjies se natuurlike groeisiklus ondersteun sodat dit digter en langer groei. Dit versterk ook die haartjies en seël vog in. Jy moet die produk egter aanhoudend gebruik om resultate te sien Die veganistiese RefectoCil Lash & Brow Booster (R1 010) bevat biotien en ’n olie verkry uit koraal ryk aan
LUUKS
Jan 05, 2024
3 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days