SKOONHEID IN EENVOUD
Die mensdom wil die nuwe dekade met ’n ligter tred en minder bagasie betree-dít wys die internasionale tendens om minder, maar meer veeldoelige en doeltreffende besittings te hê maar alte goed. Maar dit gaan nie net om minimalisme nie, dit is ook ’n ingesteldheid, iets wat gaan om gemoed sowel as goed.
As jy jou ook op hierdie plek bevind, is dit onvermydelik dat jy jou kreunende kosmetiekprodukrakke met ’n kritiese oog gaan bekyk.
Wat het jy régtig nodig? Hoekom het jy dit nodig? Wat kan ’n dubbele doel dien? Waarop kan jy bespaar en waarvoor kan jy jou beursie maar ’n bietjie groter oopmaak? En waarmee kan jy jouself sommer net liederlik bederf (natuurlik áltyd met parfuum!) as jy die dag spandabelrig
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days