SARIE

E-pos UIT Ryde, Isle of Wight

KUBERKUIER

Hoekom die Isle of Wight?

Hoeveel van ons het nie al die begeerte uitgespreek om op ’n eiland af te tree nie? My droom is bewaarheid toe ek 21 jaar gelede uit Pretoria hier aangekom het. Nie dat ek dit ooit beplan het nie. My pad het net hiernatoe gelei toe ek by vriende kom kuier het. My man, Paul (wat onlangs oorlede is), het hier kom skoolhou en ek het as bestuurder by ’n aftree-tehuis ingeval. In 2009 het ons afgetree.

Ek was dadelik verlief op die plek. Die eiland is besonders, kleurvol, met ’n groot verskeidenheid dinge om te doen. Dit is basies ’n bastion vir die ou Britse kultuur en gewoontes. Soos die Engelse sê: “A place of outstanding beauty and pride.”

Die eiland is klein – 37 by 21 km2 – en het net meer as 142 000 inwoners, maar kry elke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE7 min read
’N KONINKLIKE BESTEMMING Bloubloed stil-stil in SA
“Ons” fassinasie met “hulle” – die koninklikes en adellikes van die wêreld – kan nie ontken word nie, nie eens deur die mees geswore republikein nie! Wanneer dié bloubloediges boonop die een of ander verbintenis met ons mooie Suid-Afrika het, het jy
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer

Related