SARIE

TOTSIENS SA, HALLO PORTUGAL!

Ons is opgewonde, maar speletjies gaan dit nie wees

Lea en André se woonstel in Kaapstad is tans ’n “ontploffing van bubble wrap”. En hul emosies is nie ver agter nie. Lea som dit só op: “Opwinding, antisipasie en ongeloof vibreer in elke sel van ons liggame!”

Dis twee en ’n half weke voor die paartjie sak en pak na Portugal verhuis – trouens, ses sakke van 23 kilogram elk tussen die twee van hulle. Die einde van ’n “beplanningsmarathon van 18 maande” en die begin van hul nuwe avontuur.

“Ek weet ek gaan my nog sát huil, dit sal seker eers insink wanneer ons almal finaal groet. Maar dis ook ’n droom wat realiseer,” sê Lea, ’n smoothie in die hand – een van haar gunstelingdrankies by The Ladder, net ’n entjie van hul blyplek in Waalstraat.

Lea het reeds ’n stappie met ’n vriendin agter die blad. In haar oefenklere lyk sy nog skraler en kleiner as op TV. Dis van so baie Pilates doen, sê sy.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
Dubbel So Lekker
Hier kombineer ons Britse pondkoek met klassieke krummelpoeding. Jy kan ook die koek voorsit met vanieljevla vir ’n ander geur. genoeg vir een 18 cm-broodjie KRUMMELLAAG ■ 50 g (60 ml) strooisuiker■ 70 g (125 ml) koekmeel■ 115 g (125 ml) koue bo
SARIE3 min read
Luuks
Daar is iets bekorends aan die aand wanneer die son sak en die hemelruim met stadsliggies en sterre verlig word. Met Chanel se Rouge Allure Velvet Nuit Blanche-lipstiffie (R1 075) in jou handsak, kan jy glansryk op jou aandafspraak gaan. Waag met ’n
SARIE3 min read
2 Is Beter As 1
Met die onlangse filmtoekenningsaande het wit-en-swart uitrustings die rooi tapyt oorheers en ons dink veral aan Carey Mulligan se rok by die Oscars. Dié klassieke kleurkombinasie is ook ’n wenner vir alledaagse uitrustings en veral treffend by ’n 19

Related