SARIE

EWE TUIS IN STILETTO’S EN vellies

MY STORIE

“Het jy daai tannie se mooi handsak gesien?” “Ja, maar ek dink sy boer rêrig, want het jy gesien hoe vol stof haar klere is?” is wat Veralda Mazzone in die koöperasie hoor met die uitstap na haar bakkie toe. Soos haar werkstewels en hoed op die kop ook verklap, ís sy ’n boer – al laat die rooi lipstiek, perfek gemanikuurde naels en ontwerpershandsak jou wonder.

Dié bokboer se lewe het wye draaie geloop sedert sy op 20 April 1970 in Pretoria as Veralda Bezuidenhout gebore is – presies op die dag wat die dokter vir haar ma gesê het die baba gaan kom. “Stiptelikheid is van geboorte af een van my kenmerke,” sê Veralda.

Sy gaan skool in Pretoria, waar die huishoudkundejuffrou gou agterkom sy’s ook nie op haar mond geval nie. Toe die juffrou vir haar sê: “Jy kan nie naaldwerk doen of kos maak nie en jy gaan nie ’n man kry nie,” kap sy terug: “Moet ek dan kan kook en naaldwerk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■

Related