Weg! Platteland

Ontmoet die mense

Ben en Sunel Ferreira

Eienaars van Brothers Coffee

Kan jy nou meer: Die naasbeste koffierooster in Suid-Afrika woon ’n hanetree buite Groot-Brakrivier. Ben Ferreira het vroeër vanjaar koffiemoer in die oë van ’n paar vername kalante geskop toe hy in die A Shot in the Dark-kompetisie as naaswenner aangewys is (en as wenner in die afdeling waarin al 43 die deelnemers presies dieselfde groen koffiebone moes rooster om die beste geurprofiel na vore te bring). Deesdae is Brothers Coffee natuurlik een van die gewildste aftrekplekke op die Geurroete.

Ben en sy vrou, Sunel, ’n haarkapper, is al so lank kafeïenverslaafdes dat hulle dikwels vir vakansies na lande gereis het waar koffie verbou word, vernaam in die tien jaar wat hulle in Uganda gewoon het en daarna ook drie jaar in Suid-Soedan, waar Ben in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland2 min read
Ons Gaan Dorp Toe!
Shwe-shwe-oondhandskoene R590 per paar Baraka Gifts & Decor barakashop.co.za Cozzi Pets-kaktus-katkrappaal (Nebukatneser nie te koop. – Reds.) R700 Takealot takealot.com Lidmaatskap tot die Honey Bee Heroes-klub, ’n opheffings-en-byebewaringsprojek R
Weg: Platteland1 min read
Weg! Platteland
REDAKTEURS JOHAN VAN ZYL & PETER VAN NOORD helloplatteland@gmail.com KUNSHOOF SEAN ROBERTSON SOSIALE MEDIA VILIENCOETZEE UITVOERENDE HOOF: MEDIA24 ISHMET DAVIDSON ALGEMENE NAVRAE YUMNA TOFEY yumna.tofey@media24.com 021 021 406 2205 HOOFBESTUURDER: LE
Weg: Platteland6 min read
Ontmoet Die Mense
Kunstenaar en fotograaf “Hier is baie mense met kunstalent op Cullinan, maar hulle kan nie verf en kwaste en sulke dinge bekostig nie. En baie van hulle weet nie hoe om kuns te beoordeel of hulle eie werk te verkoop nie,” sê Mol, wat vier jaar oud wa

Related