SARIE

’N PIL VIR DIE PYN MAAR KIES REG!

Daar is amper soveel handelsmerke vir pynstillers as wat jy soorte pyne kry. Dus: Jy moet weet watter een is reg vir jou spesifieke toestand, of dit nou ’n pyn, steek (deur ’n insek of plant) of ’n ander vorm van ongemak is. Dis nié so ingewikkeld as wat dit dalk met die eerste oogopslag lyk wanneer jy voor die winkelrak of by die apteektoonbank staan nie, sê dr. Jacques Snyman, waarnemende uitvoerende hoof van Agility Health en mediese direkteur: Knowledge Objects, direksielid van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging en eertydse hoogleraar in farmakologie aan die Universiteit van Pretoria.

ONTHOU . . .

Alle medikasie het newe-effekte en dosisbeperkinge en oor-die-toonbank-pynstillers is nie ’n uitsondering nie. Raadpleeg die ingeslote inligtingspamflet. Voor jy oor-die-toonbank-middels koop, vertel jou dokter/apteker watter chroniese medikasie jy gebruik. Vra watter middels is die beste saam met jou chroniese medikasie, sê dr. Snyman. “Die beste benadering tot pynmedikasie is die laagste moontlike dosis vir die kortste moontlike tyd,” sê hy.

DIE HOOFTIPES

Daar is drie hoofkategorieë pynstillers.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■

Related