SARIE

Hiert, humor ’n ding!

ALETTA FRANCINA DE KOCK

“Haai, hallo daar!” Só groet Aletta Francina de Kock haar 53 500 Instagramvolgelinge voor sy kos maak, vir hondestappies gaan, ’n eksistensiële krisis ervaar of ’n Instagram Live begin.

Waarvoor lag jy?

Hierdie gaan seker nou totaal bevooroordeeld klink, maar ek lag die hardste vir die nonsens wat uit my eie mond uit kom. Ek weet nooit wat om te verwag van my onderbewussyn nie, hier is altyd nog ’n absurde grap wat broei, sonder dat ek eens bewus is daarvan.

Jim Carrey het gesê komedie is dood weens die kanselleerkultuur. Jou gevoel?

Daar’s baie grappe wat gemaak kan word sonder om minderheidsgroepe te bespot. Ek voel nie my styl van komedie is noodwendig ongevoelig of nie, maar ek is steeds versigtig met wat ek sê. Ek dink ook nie die genoeg om te weet wanneer iets problematies is nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE3 min read
Ons Wêreld
Megaster Taylor Swift het al 14 Grammy-musiekpryse gewen. By vanjaar se glansryke toekenningsaand was sy ook die onbetwiste mode-wenner. Haar verskyning op die rooi tapyt – in ’n wit Schiaparelli-rok en lang swart handskoene – het die meeste sosialem
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related