Vrouekeur

DIE PYNLIKE SOEKTOG NA romanse

Daar’s meer as genoeg rede hoekom ek nie moes ja sê nie, maar jy kan ook net soveel episodes van The Bachelor kyk en nie wonder of jou eie happily ever after nie dalk iewers agter die bult vir jou wag nie. Jy’t al genoeg paddas in jou lewe gesoen om jou eie vlei op te vul, maar wat het jy om te verloor?

Jou tyd, jou selfrespek, jou humeur … Ag toe, moet tog nie so negatief wees

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Woordspel 14
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege
Vrouekeur6 min read
Net ’n Drie Kan Vyf Tel
Hermien skuif tot op die punt van die stoel. Die uitgebleikte gordyne in die portaal eggo die afgeleefde skoolgebou. Almal is reeds huis toe. Behalwe meneer Pullen. Sy rem aan haar rok, trek dit oor haar knieë. Hierdie aansoek is kardinaal. Die kanto
Vrouekeur3 min read
Vra Vir Dr HERMANN
Ek het twee tienerdogters. Een is hipernetjies en perfeksionisties en die ander een is al die jare ’n regte slonskous. Alles tuimel uit haar kaste, skoon en vuil is deurmekaar en as jy die kamerdeur oopmaak, sien jy nie eens die bed nie. Praat, omkoo

Related