SARIE

Geluk ná verlies en selfontdekking

lees ons hoe die mat onder Lauretta Blom se voete uitgeruk word. Alles begin wanneer sy oplet hoe haar man sy tas in die motor se kattebak laai. So asof hy ruimte laat vir ’n veel groter koffer wat nog moet bykom. Stelselmatig onthul haar speurwerk nóg goed wat nie sin maak in hul pendelhuwelik van 26 jaar nie. Tog is sy lief vir Tobias en wil nie soos ’n agterdogtige vrou optree nie. Maar wat het van háár geword? Is die somtotaal van haar wese

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE3 min read
Ons Wêreld
Megaster Taylor Swift het al 14 Grammy-musiekpryse gewen. By vanjaar se glansryke toekenningsaand was sy ook die onbetwiste mode-wenner. Haar verskyning op die rooi tapyt – in ’n wit Schiaparelli-rok en lang swart handskoene – het die meeste sosialem
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related