Huisgenoot

Nuut op die rakke

DIE MISKRUIER EN DIE MAAN

Deur CARIÉ MAAS (Protea Boekhuis, R212*)

“Thembi, my vrou het gisteraand vir die eerste keer vandat hierdie gemors begin het, by my geslaap.” Hy plak hom neer op die punt van haar lessenaar.

“Nee man, Karel, vir wat sê jy nou dit? ’n Goeie môre vir jou ook, kollega.” Sy spring op en begin die dooie blare van die op die lessenaar uitpluk, ook dié waarvan die punte nog skaars geel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related