Huisgenoot

GESELS SAAM

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 PLAASVOORMAN: ‘ONS SOU VERLOOF RAAK’

Lenize Taljaard, die meisie van die Vrystaatse plaasvoorman Brendin Horner, wat aan ’n paal vasgebind en vermoor is, hoop iets goeds kan uit dié tragedie kom

Alle sterkte vir jou, Lenize. Dis bitter hartseer dat jou geliefde van die afgelope drie jaar so wreed vermoor is. Mag Jesus saam met jou wees in dié tyd. KATHRINE

Ek is regtig jammer dat dit met hom gebeur het. Geen mens verdien dit nie. Ek weet hoe dit voel om iemand te verloor. Al wat jy kan doen, is om vorentoe te kyk. HENRE

Ek voel so oneindig jammer vir jou, Lenize. Daar is net eenvoudig nie woorde genoeg om dit te sê nie. Hou net vas aan God. Hy ken jou hartseer. SUSARA

Dis hartseer dat hy op so ’n jong ouderdom sy lewe Julle het nog ’n hele toekoms gehad om na uit te sien. Baie sterkte aan jou en sy familie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot1 min read
Tv-gids
SATERDAG E.TV 20:00 ’n Onhandige spioen keer terug om die Chinese premier teen ’n sluipmoordenaar te beskerm. Met Rowan Atkinson. MAANDAG SABC3 19:30 Deelnemers ding teen mekaar mee deur raaisels op te los en geld te wen. Aangebied deur Rorisang Than
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN QUEILLERIE PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 544 KOMPETISIEVRAAG Watter soort vis is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokr

Related