Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 'HY WAS ONS BAKEN VAN HOOP’

Sandy en Bradley Arendse was verheug oor die vooruitsig van ’n nuwe baba ná ’n miskraam, maar toe word klein Kayden dood gebore

Ek weet baie goed waardeur hulle gaan. Ons het in 2018 ons babaseuntjie vir net twee dae gehad. Hy is op 16 Oktober gebore, en die 18de is hy oorlede. Baie sterkte aan hulle.

LUCILLE

Ek weet hoe seer dit is. My seun is op 28 Desember 2010 gebore. Ek weet steeds nie wat gebeur het nie. Die dokter het gesê hy’s gesond, maar die volgende dag was hy nie meer daar nie.

SARIE

My dogter het verlede jaar ook Klein Mason het net vir twee dae bly leef. Baie sterkte vir julle. Dis die seerste seer wat jy jou ooit sal kan indink.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related