SARIE

Laaste Sê ...

My ouma het, jare gelede, in haar oomblikke van beswaardheid, by haar geskropte kombuistafel gaan sit, diep gesug en gesê: “Ja, die einde van die wêreld is naby.” En dan het sy opgestaan en vir haar ’n koppie sterk rooibostee geskink.

Hoeveel dekades later, en nee, die einde van die wêreld het toe nog nie aangebreek nie. Soos alle rampe en ellendes, sal corona nie die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE1 min read
Kosdinge
Nie tyd of lus om self koek te bak nie? Woolworths het allerlei opsies van koeke gereed om enige okkasie in ’n japtrap op te kikker. Die Chocolate Caramel Ombre Celebration Cake met ses lae is veral heerlik. R375 vir ’n 1,2 kg-koek. Sit jou koek en
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer

Related