SARIE KOS

Tafelstories

Daar’s ’n verskynsel wat iewers tussen jou twintigs en dertigs begin kop uitsteek – die dinner party. Tuisgemaakte kos in ruil vir ’n goeie bottel wyn en geselskap. Geen afleidings nie, net Norah Jones se musiek en oogkontak.

Min dinge in die lewe is vir my meer angswekkend as dít …

Een Vrydagaand stap ’n filmmaker, ’n teatermaker, ’n musikant en ’n komediant by ’n stileerder en haar akteurkêrel se nuwe woonstel in.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d
SARIE KOS6 min read
Bessies!
• Leer ken bessies en hul persoonlikhede • Geniet jellie en vla met ’n bessie-kinkel • Maak roomys met net 5 bestanddele Daar is nooit nié ’n rede om vla te geniet nie, dit bly een van my gunsteling-nageregte! GENOEG VIR 6-8 • 2 x 80 g-boksies fram
SARIE KOS5 min read
KOOKKLAS: Pasta Vir Die Wen
● Maak jou eie pastadeeg● Ravioli vir ’n uithang-okkasie● Boerewors-bolognese Sorg dat jou pot groot genoeg is en ook genoeg water bevat om die pasta te kook. Jy het vier dele water teenoor een deel pasta nodig, dan beweeg die pasta makliker in die

Related