Rapport

Ek glo in magic en dat my oom nie dood is nie, net verhuis het

They say ev’rything can be replaced / Yet ev’ry distance is not near / So I remember ev’ry face / Of ev’ry man who put me here Glo ek in die hiernamaals, glo ek in hergeboorte?

Ek kom een middag skoolvoos by die huis aan. Niks aan dié dag was gewoon nie. Meer as net die gewone spul het daai middag in hopies en bondels op ons werf saamgekoek, rondgestaan en gefluister.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa
Rapport2 min read
Blomme ’n Jaar Ná Sterftes By Voëlklip
Etienne Scheepers en die nuwe vrou in sy lewe het Donderdag blomme gaan neersit by Voëlklip in Heroldsbaai, waar sy vrou, Heidi (35) en hul twee kinders ’n jaar gelede tragies gesterf het. Die 35-jarige ma en haar kinders, Cozette (6) en Hugo (2), he

Related