Landbouweekblad

DROOGTE, DIE STIL SEISOEN

Op Mooifontein kry die strate lewe. Gordyne skuif oop. Ligte doof uit. Oom Gert Terblanche sug swaar. Sy lyf kromgebuig. Sy kakiehemp en
-broek so vaal soos die Karoo. Sy sterk voorarms span saam waar hy aan die bakkie se reëling vashou. Stewels wat al stofspore getrap het in sy lewe, blink aan sy voete. Sy maag wil-wil oor sy gordel klim, maar vir sy ouderdom staan hy vir geen jong man terug nie. Die paar kuite nou net ’n herinnering aan sy dae op die rugbyveld. Hy het so pas sy eerste jaar van die 60’s ingegaan.

Die sifdeur se houtraam klap met die kenmerkende skreegeluid. Tjops oorhandig gulhartig die banksakkie note. Dit was die laaste vetgemaakte hamels. Vir oom Gert was dit nie maklik om die laaste van sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Nuut & nuttig
Jannie Myburgh, ’n boer van Ermelo wat bekend is om sy selfontwerpte plaaswerktuie, het nou ’n padskraper ontwerp wat vir intensiewer skraapwerk direk aan die trekker se driepunt gekoppel word. Jannie sê die behoefte het ontstaan weens die swak toest
Landbouweekblad1 min read
Teler Kraai Koning Met Haantjie Van R11 000
Willie Schmidt van Stellenbosch het ’n Sebright-bantamhaan en -hen vir onderskeidelik R11 000 en R8 600 verkoop op ’n veiling deur Poultry WhatsApp Auctions. “Dit is ’n prestasie om só ’n hoë prys vir ’n Sebright te behaal,” sê hy. “Die openingsbod o
Landbouweekblad1 min read
Pryse By George Styg Met Byna 13%
In die Wes-Kaap toon 62% van die distrikte gunstige prysneigings vir die 12 maande tot Februarie 2024. Daar was 609 transaksies groter as 10 hektaar in hierdie tydperk in 27 distrikte, en 267 461 hektaar is vir R6,139 miljard verhandel. Die grootste

Related