Huisgenoot

Met ’n mond vol tande

ARNO vang die dwarsstraat voor hom haastig met die oog, kyk vinnig na links en regs terwyl hy die stopstraat nader en reeds met sy voet op die petrolpedaal sit.

Sy vergadering met die hoofingenieur is oor ’n kwartier en die man sal nie verstaan dat die kompleks se afstandbeheerapparaat van die hek vanoggend net so steeks was soos ’n lui donkie voor ’n donkiekar op ’n warm middag nie. Daar het hy ’n goeie drie minute verloor en dit nadat hy met soveel sorg seker gemaak het dat hy betyds sou wees vir sy afspraak.

Die pad lyk skoon. Die dorp is in elk geval so stil sedert covid dat hy nie enige teenverkeer verwag nie.

Die volgende oomblik laat ’n harde slag teen sy motordeur hom so vinnig rem trap dat sy ribbes hard teen die stuurwiel stamp en sy mond die boonste rand van die stuurwiel tref.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Help Familie Met Geldprobleme Só
◗ Sommige mense werk net nie goed met geld nie. Leer hulle hoe om te begroot. Soms verg dit net ’n paar aanpassings, soos besnoeiing van onnodige koste en ’n plan vir rekeningbetalings. ◗ Ondersoek maniere vir die persoon om meer te verdien. As jy se
Huisgenoot3 min read
Pas Daai Tandjies Mooi Op
OM JOU kind tandarts toe te vat kan ’n groot gedoente wees. Soms is dit jou eie vrese wat jou kind gespanne laat voel – volgens die International Journal of Paediatric Dentistry sal die tandartsvrese van een lid van ’n gesin die ander ook beïnvloed.
Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se

Related