SARIE

TOKIO VERBYSTER

Toeval het meer as ses jaar gelede ’n Japannese avontuur vir die bekende predikantspaar Johann en Hennie Symington ontsluit. Twee dinge het byna gelyktydig gebeur om dit te bewerkstellig.

Eerstens het Johann se aftrede vir hom begin loer met ’n gepaardgaande benoudheid oor “rustig by die see aftree” en om elke dag te kyk hoe dieselfde brander op dieselfde rots breek. Gelukkig beland daar onverwags ’n boodskap uit Japan so te sê op hul voorstoep in die Kaap. ’n Gemeente is op soek na ’n dominee vir “expats” in Tokio.

“En voordat jy kan sê ichi, ni, san [een, twee, drie], bevind ons ons in Tokio vir ’n onderhoud met die kerkraad, wat hoofsaaklik uit Amerikaners bestaan,” vertel Hennie.

Niemand wat die innemende egpaar al ontmoet het, sal verbaas wees dat hulle met ope arms ontvang en aanvaar is ná die onderhoud nie. “Wanneer kan julle begin?”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Brief: Kreatiewe redakteurs
Toe ons dié Kreatief bymekaargesit het, was ons verbaas oor hoeveel tuisnywerhede in die brei- en hekelbedryf die laaste paar jaar aanlyn of op Instagram opgeduik het. Party spesialiseer net in gebreide goed, ander lewer alles wat met die hand gemaak
SARIE7 min read
18 Knooptrui Vir Elke Dag
SIEN LES 8 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N BREIPATROON TE VOLG – LEES BL. 45 VIR ALMAL! 1 PATROON 9 GROOTTES Baby: a) 6 b) 9 c) 11 monthsChild: d) 2-4 e) 6-8 f) 10-12 yearsAdult: g) S h) M i) LFinished measurement: Width: a) 23 b) 27 c) 31 d) 37 e)
SARIE3 min read
3 kort Gehekelde Baadjie
–a) 8-10 –b) 12-14 –c) 16-18 –d) 20-22Finished bust measurement: –a) 102 cm –b) 112 cm –c) 120 cm –d) 130 cm KATIA ATENEA (42% merino extrafine, 40% cotton, 18% cashmere): –a) 7 –b) 7 –c) 8 –d) 9 skeins col. 89Crochet hooks: 3,5 mm and 4,5 mm1 butto

Related