Huisgenoot

70, MAAR G’N AFGETREE LEKKER HIER OP LANGEBAAN

HY HET sy onderbaadjies lankal opgehang, maar sy dagboek is steeds boepensvol.

Ja, sê Johan Stemmet, hy is al 70 en hy het langs die see kom bly, maar dit beteken nie aftrede of leeglê is hom beskore nie.

“Ek voel net soos ek nog altyd gevoel het: gesond, gelukkig en spekvet,” spot Johan, want hy is eintlik vaartbelyn vir sy ouderdom.

Huisgenoot kuier vandag by dié geliefde oudaanbieder van Noot vir noot in die huis waar hy en sy vrou, Colleen, nou al twee maande woon. Hulle het Johannesburg se Northcliff-koppies verruil vir die Weskusdorp Langebaan waar hulle ’n huis op die rotse met ’n onbelemmerde uitsig op die see gebou het.

“Ons het 42 jaar sedert ons troudag in dieselfde huis in die Goudstad gebly.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related