Huisgenoot

OUER, WYSER, ROCKER

DAAR’S geen borrelgom aan sy stewels nie – wel ’n mediese stewel aan sy regtervoet toe Arno Carstens die voordeur van sy skitterwit huis neffens die see in Kalkbaai oopmaak.

Sy voet is die vorige week geopereer nadat hy in ’n skerp skulp in die getypoel doer onder getrap het. “Die stuk skulp het ál dieper en dieper ingegaan,” vertel die rocker, wat die musiektoneel in die 1990’s getref het. Sy gewilde groep, Springbok Nude Girls, was onder meer bekend vir die wilde oorwurm “Bubblegum on My Boots”.

Dieselfde liedjie klink nou op in , kykNET en The Film Factory se nuwe fliek, , wat op 14 Februarie landwyd begin wys – en dit speel sommer ’n baie belangrike rol in die storie. Want dis nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related