Huisgenoot

SO ONTHOU ONS THE SHACK

ELKE stad of dorp het sy legendariese kuierplekke. Die Mystic Boer in Bloemfontein, Bourbon Street in Potch, De Akker op Stellenbosch, Presleys in Pretoria. Genoeg om ’n ganse kuiergids vol te skryf.

En iewers in daardie boek sou dié naam pryk: The Shack.

In dié drieverdiepingkroeg in De Villiersstraat 45 in Zonnebloem teen die hange van Duiwelspiek in Kaapstad het generasies jong mense al hul heil kom soek of dit ná te veel tequila verloor.

Maar buite die kuierplek – onder sy naam wat die lenteson in letters van spieël weerkaats – hang vandag ’n groot kennisgewingbord wat ’n likwidasieveiling om 12:00 aankondig.

Die bekende kroeg met sy pooltafels, buitebankies en verhoog waar rockers al jare lank die skares vermaak, kom vandag onder die hamer – nóg ’n slagoffer van die coronaviruskrisis.

Met elk van die trappies op na

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Bianca Terblanche Oor Harry De Villiers
DIT was nie liefde met die eerste oogopslag nie. Allesbehalwe. Ek het ’n ander ou gedate toe ek vir Harry ontmoet het. Hy was amper 10 jaar ouer as ek. Ek en sy broer was saam op skool op Aliwal-Noord. Ons paaie het in 2015 die eerste keer gekruis. E
Huisgenoot8 min read
Die Klank Van Sy Lewe
ELTON John het in 1987 ’n keeloperasie gehad wat sy stem verander het. Rod Stewart het in 2000 gehoor hy het skildklierkanker en kon nege maande lank nie sing nie. Luciano Pavarotti het groeisels aan sy stembande gekry omdat hy aan die begin van sy l
Huisgenoot4 min read
Hoekom Grom My Maag Soms?
‘WAT dink julle van dié een?” vra Bibi en hou ’n geel top met kolle in die lug. Sy is besig om deur ’n klomp klere te gaan sodat sy kan besluit watter klere sy moet hou en watter klere sy moet uitgooi. “Mal daaroor. Jy lyk baie mooi in geel, so ek di

Related