TOP-10 VOORBLADMOOI!
![sarieza1909_article_035_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/57zlsuetvk7n9hqy/images/fileGYHSJQT7.jpg)
Was hulle gespanne? Ja, want die oomblik was groot. Het hulle mooi gevoel en gelyk? Vir seker. ’n Een-keer-in-’n-leeftyd-ervaring? Ja! beaam almal in ’n koor. Is daar ’n foto mooi genoeg om SARIE se gesogte Oktober-voorblad te wen? Ongetwyfeld!
Leer ken hulle nou een vir een. Wat vir hulle #vreugde bring, wat hulle bang maak, inspireer en laat droom. Wanneer jy hulle weer sien, is die wenner op SARIE se Oktober-voorblad: SARIE Voorbladgesig 2019! Michélle van Breda
Schané Venter
![sarieza1909_article_035_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/57zlsuetvk7n9hqy/images/fileUL4PI1E6.jpg)
Jy kan net vervuld leef as jy weet hoe en waar jy die grootste impak maak
Gebore en woon Alberton 27 Bedryfs- en logistieke bestuurder Droomwerk Eie aanlyn klerewinkel Droomplek Griekeland, “dit skree romanse” Verloof aan Marion, ’n beleggingspesialis, “my beste vriend” Beste geur Koffie Kledingstuk “Go-to”-leerbaadjie Gunstelingceleb Suzette van der Merwe Happie Goudakaas
Hoekom het jy ingeskryf? Ek ken SARIE al vandat ek ’n dogtertjie is. Dis ’n tydskrif van hoop.
Wie bewonder jy? My engelsussie, Lizahn. Sy’t ’n baie traumatiese ervaring gehad, maar glimlag altyd.
Topfliek? Stick It, oor gimnastiek. Ek het 12 jaar gimnastiek gedoen. Dit het my die waarde van vriendskap geleer en om nooit op te gee nie.
Moeilikste ding? Om my broer en suster hartseer te sien toe my ouers skei, en ek kan dit nie verander nie.
Hoe voel jy oorDis my huis, waar my siel rus.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days