SARIE

TWEE WEKE TE VOET IN JAPAN

KLOKSGEWYS OP DIÉ BLAD

 ’n Japannese esdoring lewer sy asembenemende herfsblaarvertoning in Nara-park in die stad Nara, in antieke tye Japan se hoofstad. Sobanoedels met tofoe, ’n heerlike tradisionele gereg wat met groentee geniet word. Die oneindige spieëlkamer in Tokio se teamLab Borderlessdigitale kunsmuseum, die eerste in sy soort ter wêreld. Hier word rooi lampe volgens ’n algoritme verlig soos jy deur die vertrek beweeg. Binnekant die antieke Todaijitempel in Nara. Dit is in die vroeë agste eeu volledig uit hout gebou.

KLOKSGEWYS OP DIÉ BLAD

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Brief: Kreatiewe redakteurs
Toe ons dié Kreatief bymekaargesit het, was ons verbaas oor hoeveel tuisnywerhede in die brei- en hekelbedryf die laaste paar jaar aanlyn of op Instagram opgeduik het. Party spesialiseer net in gebreide goed, ander lewer alles wat met die hand gemaak
SARIE7 min read
18 Knooptrui Vir Elke Dag
SIEN LES 8 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N BREIPATROON TE VOLG – LEES BL. 45 VIR ALMAL! 1 PATROON 9 GROOTTES Baby: a) 6 b) 9 c) 11 monthsChild: d) 2-4 e) 6-8 f) 10-12 yearsAdult: g) S h) M i) LFinished measurement: Width: a) 23 b) 27 c) 31 d) 37 e)
SARIE3 min read
3 kort Gehekelde Baadjie
–a) 8-10 –b) 12-14 –c) 16-18 –d) 20-22Finished bust measurement: –a) 102 cm –b) 112 cm –c) 120 cm –d) 130 cm KATIA ATENEA (42% merino extrafine, 40% cotton, 18% cashmere): –a) 7 –b) 7 –c) 8 –d) 9 skeins col. 89Crochet hooks: 3,5 mm and 4,5 mm1 butto

Related Books & Audiobooks