SARIE

10 DOLVERLIEF? rooi vlae wat probleme voorspel

Hy het jou van jou voete afgeswiep – soos ’n ridder van ouds. Jy is verlief, tot oor jou ore toe.

Maar soos die weke en maande aanstap, begin dinge krap.

Aanvanklik het jy daarvan gehou dat hy sommer van dag een af die leiding neem, trouens, dit was lekker om net agteroor te sit terwyl hy al die besluite neem.

Nou begin jy wonder of hy jou nie wil beheer nie. Moet hy boonop ook oor álles die laaste sê hê? En skielik lyk die man wat jy net nou die dag nog vir jou vriende as “jou trouman” beskryf het, glad nie meer so “perfek” nie.

Daar bestaan natuurlik nie iets soos ’n perfekte verhouding of maat nie – ons is almal maar net mens, en foute, krapperigheid, konflik en seer is deel van enige verhouding, sê Anri van den Berg, verhoudings- en huweliksberader by die Vita Nova Beradingsentrum in Pretoria. “Maar in dieselfde asem gesê: Daar is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE6 min read
WENNERS NÉS MA & PA
Resepteboekskrywer Marisa de Bruyn oor modeontwerper-ma Marianne Fassler Toe Marisa de Bruyn van Ladybrand in die Oos-Vrystaat ’n resepteboek-projek aanpak, ten bate van haar kinders se skool, kon sy put uit die kreatiwiteit van drie generasies vroue

Related