SARIE

’N OOSTERSE KINKEL

CHINESE SOSATIEBRAAI

As jy eers een keer ons eie kerriesosatie geproe het (en ja, jy mag iets net ’n sosatie noem as dit ’n kerriemarinade het, anders is dit ’n kebab), eet jy maar langtand aan iets anders. Maar gee die Chinese se char siu-sous ’n kans, die smaak gaan jou oorrompel. genoeg vir 8

500 ml witwynasyn
200 g (250 ml) witsuiker
1 ui, in skywe gesny
200 ml appelkooskonfyt
60 ml matige kerriepoeier
30 ml heel vinkelsaad
150 ml char siu-sous (sien kassie)
60 ml koekmeel
250 ml water
24 ontbeende hoenderdye

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE6 min read
WENNERS NÉS MA & PA
Resepteboekskrywer Marisa de Bruyn oor modeontwerper-ma Marianne Fassler Toe Marisa de Bruyn van Ladybrand in die Oos-Vrystaat ’n resepteboek-projek aanpak, ten bate van haar kinders se skool, kon sy put uit die kreatiwiteit van drie generasies vroue

Related Books & Audiobooks