SARIE KOS

Kuier met VOLSTRUISVLEIS

Aïoli is ’n Provensaalse mayonnaise wat met oondgebakte knoffel gegeur word. Dit het ’n soet smaak en werk goed by vleis, ook volstruis

Volstruiscarpaccio met aïoli

Daar is vir my iets aan eenvoud en dis presies wat hierdie slaai is. Sit dit voor met lekker tuisgebakte brood en dit kan selfs deurgaan as ’n ligte ete.

genoeg vir 6

1 knoffelknol
3 eiergele
15 ml Engelse mosterd sap en gerasperde skil van 2 suurlemoene
350 ml kanola-olie sout en varsgemaalde swartpeper
30 ml olyfolie
1 groot volstruisfilet (sowat 600 g)
45 ml doekka-speserymengsel
50 g parmesaankaas
hand vol baba-slaaiblare van jou keuse

Verhit oond tot 180 °C. Draai knoffelknol toe in aluminiumfoelie en plaas in warm oond. Rooster vir 15-20 minute of tot knoffel sag en pap is. Laat effens afkoel totHaal filet uit vrieskas en verwyder plastiek. Gebruik ’n skerp mes en sny vleis in papierdun skywe. Pak eweredig op opdienborde en skep knoffelmayonnaise hier en daar op vleis. Rasper parmesaankaas oor en sit voor saam met slaaiblare.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS5 min read
KOOKKLAS: Pasta Vir Die Wen
● Maak jou eie pastadeeg● Ravioli vir ’n uithang-okkasie● Boerewors-bolognese Sorg dat jou pot groot genoeg is en ook genoeg water bevat om die pasta te kook. Jy het vier dele water teenoor een deel pasta nodig, dan beweeg die pasta makliker in die

Related