SARIE

Nataniël sê ...

Dit bly ’n lewenslange stryd, nie net om jou medemens te laat begaan nie, maar ook om die kultuur van voltydse, volgehoue oordeel nie jou eie te maak nie. Soveel hedendaagse vermaak word as kompetisies aangebied, van wellustiges wat op eilande in spanne moet vry tot sjefs wat beoordeel word, van sangers wat beloon of beledig word tot ontwerpers wat swoeg in een of ander dekorwedstryd,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE8 min read
Vroualleen DEUR DIE KAROO
Daar is net iets omtrent die Karoo. Die windpompe wat langsaam kreun in die wind. Die volstruise wat so skop-skop stof aan die hemelruim offer. Dalk is dit daardie verlate treinstasies wat nog vir oulaas op die fluit van ’n trein wag. Of die kontrei

Related