Idees

AANRAKING, JOU ÉÉRSTE TAAL…

’N Facebook-plasing tydens die nasionale inperking trek my aandag.

Pray for the huggers… we are not okay.
Do you know how hard it is not to hug
when you’re a hugger at heart?
The struggle is real.

Ek is ’n hugger.

Jy is dalk nie een vir drukkies en soentjies nie, maar die meeste van ons het aanraking nodig.

Die Kanadese Bookerpryswenner Margaret Atwood sê dit so mooi: Aanraking kom voor jy kan sien en voor jy kan praat. Dis die eerste en die laaste taal en dit jok nooit.

Die beroemde doofblinde skrywer Helen Keller het weer gesê jy kan die Paradys bereik deur aanraking. Hoe mooi, jy kan dáár uitkom waartoe woorde nie eens kan deurdring nie.

Die Covid-19-pandemie het ons ingelei in ’n distopiese era, een waar ons byna soos ruimtewesens tas in ’n wêreld waar mense deur middel van tegnologie kontak maak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif
Idees9 min read
Konfetti Onder Die Melkhoute
Die drie vroue was eers halsstarrig met die groetery. Ignoreer ons en loop sommer in die middel van die pad af asof dit aan hulle behoort. Maar Mr Bright Shoes en ou Smiley was van die begin af vriendelik. Ook Howard met sy mank been en kierie. Laasg
Idees6 min read
Hang Uit!
Hierdie lieflike koek is niks anders nie as 'n reuse-toebroodjie gemaak van brood en lae geurige sout bestanddele. Dit is baie maklik om op te tower en gaan beslis die tonge laat klap. Genoeg vir: 10-12 Bereidingstyd: 45 minute, plus yskastyd ♥ 1 ron

Related