Baba & Kleuter

Bekkie perfek

Stel jou voor ’n fliek waarin die held se tande nie pragtig skitterwit is nie, maar vrot met selfs hier en daar een weg? Of ’n nuusleser van wie die gebit nie eweredig en wit is nie? ’n Mooi, goed versorgde stel tande is ononderhandelbaar vir ’n aantreklike voorkoms. Natuurlik is jou asjas se tande in jou toekomsdrome vir hom net so pragtig, perfek en skitterwit soos dié van enige televisieheld, maar dit sal ongelukkig net ’n werklikheid word as jy nou reeds jou deel doen om ’n gesonde tandesorgroetine by hom te vestig – wat soms makliker gesê as gedaan is, veral met ’n woelige peutertjie! Hier is kenners se beste raad.

0 TOT 18 MAANDE

Jou kleinding se tandesorg begin eintlik reeds voor sy eerste tandjies ’n verskyning maak, sê dr. Ronel Podde, ’n tandarts van Pretoria wat in kinders spesialiseer. “Voor die verskyning van enige tand moet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related