Huisgenoot

PETROL IN DIE ARE

NES elke Saterdagoggend is die twee jong motor-werktuigkundiges vanoggend weer op hul pos by De Necker General Services in Welkom.

Die broers Benjamin en Christopher kry hul opdragte vir die oggend by die eienaar, Dawid de Necker. Dié voertuig moet versien word, sê Dawid. Benjamin maak die enjinkap oop, en Christopher seil op sy rug onder die voertuig in.

Dawid hou ’n oog op Benjamin wat nou besig is om die vonkproppe uit te draai. Dan roep Christopher: “Bring vir my ’n spanner!

Dawid gee aan, sit hand by en ’n uur later is die twee jong latte klaar met hul werk.

Nou kies hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related