Huisgenoot

’N OOR VIR ’N ENJIN

IN SY 69 jaar op hierdie aarde het hy al 46 karre syne genoem. En elkeen van hulle het hy verstaan. Enjins praat met hom, verduidelik Nico Mynhardt. “ ’n Motorkar vertel my wat fout is.”

Jy hoef maar net te luister na die geluide wat onder die enjinkap uitkom. Petrolkop? Eerder karfluisteraar.

“Karre praat op ’n unieke manier met my,” sê hy. “’ n Fiat se masjien klink mooi. Maar ek hou nie van die geluid van opgewarmde karre nie.”

Dalk omdat hy ook nie van “opgewarmde karre” hou nie. “Die ontwerp van motors duur van die eerste streep tot die protomodel 10 jaar lank, en dan kom maak ouens hom warm,” sê hy, sommer omgekrap oor mense wat karre

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related