REDDERS VAN SKEDONKE
Apr 14, 2022
4 minutes
Deur NASIFA SULAIMAN
DIÉ motortjie is destyds die “Love Bug” genoem, en vir Christiaan Swanepoel kon die naam nie meer gepas gewees het nie. Daar is immers net mooi niks waarvan hy meer hou as die goeie ou Volkswagen Beetle nie.
Behalwe dalk nou die sogenaamde Volksie se ouboet, die ikoniese VW Kombi.
Want albei het hy ewe lief. En hoe gehawender die rygoed is, hoe beter.
Sedert hy ’n tiener was, herstel Christiaan Volksies met die hulp van sy pa, Pieter. En daar staan deesdae meer as 80 Kewers en Kombi’s op die gesin se hoewe buite Heidelberg in Gauteng.
Christiaan is op 19
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days