Huisgenoot

PERCY JACKSON AND THE OLYMPIANS

FLIEKS

MERRY LITTLE BATMAN

Op Prime Video

Selfs ons gunsteling-superhelde vier Kersfees. In dié animasiefliek bevind jong Batman se seun, Damian Wayne, homself op Oukersaand alleen in Wayne Manor – die massiewe huis van Bruce Wayne, oftewel Batman. Natuurlik gaan dit nie ’n gewone aandjie wees nie. Damian verander in “Klein Batman”, wat nou sy huis en Gotham City moet verdedig teen die skelms en superskurke wat die Kersvakansie wil ontspoor. Hy wil sy pa trots maak en wys hy kan ook ’n superheld wees.

Dis net so cool

DIARY OF A WIMPY KID CHRISTMAS: CABIN FEVER

Disney+

Greg Heffley moet van die “stoutlys” af

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke