Huisgenoot

STERKER AS DIE STROOM

TWAALF jaar lank het hy elke dag gewerk met kraglyne waardeur sterk elektriese strome vloei. Die krag van dié strome kan ’n mens in ’n oogwink verkool; daarom het Aaron James elke denkbare voorsorgmaatreël getref om veilig te bly.

Maar ongelukke gebeur.

Eendag het Aaron, van Hot Springs, Arkansas, per ongeluk aan ’n lewendige elektriese kabel geraak, en niks sou ná daardie dag ooit weer dieselfde wees nie.

’n Volle 7 200 volt – genoeg om enigiemand op slag dood te slaan – het deur sy lyf gebrand. Wat ná die tyd van hom oorgebly het, was net ’n skadu van die mens wat hy voorheen was.

Die elektriese stroom het sy linkerarm verbrand en sy gesig verwoes – sy linkeroog, linkerwang, neus, lippe, voortande

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related