Huisgenoot

NUWE GESIG, DIESELFDE UITKYK

SY GROOTSTE begeerte was ’n nuwe gesig sodat hy sy huis kon verlaat en die wêreld weer in die oë kon kyk.

Die risiko’s van ’n gesigoorplanting was enorm. Dokters sou eers die oorblyfsels van sy verminkte vel heeltemal moes verwyder. Misluk die prosedure, sou hy letterlik geen gesig meer hê nie. Boonop was die kans groot dat hy sou sterf.

Maar geen risiko het vir Joe Di-Meo swaarder geweeg as die wens om sy lewe weer op koers te kry nie. En ná vier jaar van wag en danksy die barmhartigheid van vreemdelinge is hy beloon vir sy dapperheid – Joe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related