Huisgenoot

Warm gloede

’MAMMA, hier - die menopouse- gedoente kry my onder,” kla die 49-jarige Jeanie Venter en gaan staan voor die waaier.

“My kind, dis maar ons vroue se lot vanaf ’n sekere ouderdom. Maar moenie te hard daaroor loop en kla nie.”

“En hoekom nogal nie? Dis die 21ste eeu, Ma. In vandag se tyd praat almal oor alles.”

“Onthou net, as jy dit voor ’n man noem, dink hy jy is oud en oor die muur.”

Jeanie gaan sit weer en mompel iets. “Ek is nie gepla wie wat sê nie. Dis nie ’n taboe onderwerp nie. En as ek warm kry, is dit nou maar een van daai dinge.”

“Ek sê maar net, Jeanie, as jy eendag wil trou, moet jy dalk minder kla.”

Jeanie staan vies op en loop by die agterdeur uit. “Ek daag enige man uit om deur te gaan waardeur ons vroue deurgaan.”

“Jy weet wat hulle sê oor mense wat met hulleself praat,” sê haar buurman Francois

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related