Huisgenoot

Die video

NET nog ’n klomp tienerseuns wat met hul skaatsplanke op die skaatsbaan toertjies doen, besef die joernalis Jenna de Wet terwyl sy na die video kyk. “Ek het nie vier jaar van my 27-jarige bestaan aan studies gewy net vir dít nie,” sê sy vererg, krap haar blonde hare deurmekaar van frustrasie en sit die video af. “Ek soek regte nuus, iets belangriks, iets wat my die erkenning sal gee wat ek verdien.”

Sy staan op, gryp haar handsak en die kamera en verlaat die gebou. In haar motor sit sy ’n paar minute en dink, maar niks waaraan sy dink, is die moeite werd vir die koerant waar sy werk nie.

“Asseblief, gee my ’n storie,” begin sy bid. “ ’n Storie wat op die voorblad van die koerant sal pryk met my naam onderaan.”

Op pad huis toe stop sy by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related