Huisgenoot

Soek my

DIE wekker lui skril en aanhoudend in Pieter se ore. Hy kreun en tas in die halfskemer rond vir die goedkoop swart radio op die bedkassie. Dit val met ’n gekletter op die vloer, maar hou aan met raas.

Hoe het dit sy oggendritueel geword? wonder hy, en skakel die bedliggie aan.

Wat het geword van die dae toe Susan saam met hom wakker geword het? Of nog beter, daardie eerste paar maande toe hulle koffie en beskuit in die bed geëet het? Dit voel soos ’n ander lewe.

Iets wat baie langer gelede gebeur het as die drie jaar dat hulle getroud is. Hy draai om en kyk na die leë spasie langs hom. Susan het vroeg reeds opgestaan, stil-stil in die badkamer aangetrek en werk toe gegaan.

Later die dag in Pieter se oopplankantoor sit sy kollega Johan ’n warm, olierige pakkie langs sy rekenaarsleutelbord neer. “Môre

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Beer Adriaanse
Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Toe ek tweedejaar en 20 was. Ek het ’n afro gehad, was sorgeloos en die wêreld was eenvoudig. Waaroor is jy spyt? Oor die kere in my lewe waar ek nie myself was nie of oneerlik met myself was. Hoe sal die me
Huisgenoot2 min read
Majozi
As tjokker in Durban het musiek ’n groot impak op sy lewe gehad. “My ouers was lief daarvoor om na klassieke en gospelmusiek te luister. Ek was self ook mal oor kinderrympies,” sê Majozi (36), bekend vir sy treffers “Fire”, “Darling” en “Mi Amor” saa
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■

Related