Huisgenoot

Die blonde boemelaar

EK STOOT die Checkers-trollie stadig op en af in die straat. Dis gevul met leë plastiekbottels en ou koerante en is deel van my vermomming. Met dié dat jong meisies sommer helder oordag verdwyn, het ek besluit om my dogter se kêrel, Nico Swart, ’n bietjie dop te hou. Jy weet, vir die wis en onwis. Ek vertrou min mense, en hy is nie een van hulle nie. Nadat ek my man drie jaar gelede weens kanker aan die dood moes afstaan, was ek en my dogter nie regtig na aan mekaar nie.

Maar dit beteken nie ek is nie lief vir haar nie; ek sal enigiets doen om haar te beskerm. Dis hoekom ek, Jenny Pretorius, op 45-jarige ouderdom met ’n kort blonde pruik rondloop. Die pruik het beter dae gesien, maar dis perfek vir nou. Ek dra twee lae klere oor mekaar en ’n gewone bril

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related