Kuier

AFSPRAAK IN DIE PARK

Anthony en Lindy loop hand aan hand deur die park en gaan sit op een van die bankies. Dis ’n heerlike someroggend en soos gewoonlik baljaar die vinke in die bome.

“Anthony ek gaan vir twee weke Johannesburg toe om by my ouers te kuier. Ek is ook Saterdag my suster se strooimeisie. Ek sal die oggend van my verjaardag terug wees. Wag vir my op hierdie bank. Die bus kom 10:00 in die Kaap aan. Ek sal 11:00 hier wees.”

“Dis reg, Lindy. Ek sal ’n tafel in La Provence bespreek om ons verlowing te vier. Oor ses maande is dit ons troue. Ek kan nie wag nie!”

Haar oë blink.“Ek ook nie, Anthony.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Soek-soek
Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel! Daar is 10 verskille tussen die twee prentjies hieronder. Kan jy almal vind? Watter een van die skaduwees hieronder is die meisietjie op die fietsie s'n? Klim die trappe en beweeg deu
Kuier1 min read
Ster-blokraai
Nr. 232 SKRYF SÓ IN: Vul die Ster-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord op die vraag te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, van en plek, asook Ster-blokraainommer na 42508 voor 15 Mei 2024. SMS/R1,
Kuier5 min read
Dié Goue Meisie Ken Net Van Wen!
Sy is soos ‘n vis in die water. En toe die 19-jarige swemsensasie Minke Janse van Rensburg in Maart by die Trisoom-Spele in Turkye haar ding doen, het sy die Suid-Afrikaanse vlag hoog laat wapper en die medaljes ingeryg. Minke het downsindroom, maar

Related