FRANKRYK
NAPOLEON SE HOED VERKOOP
’n Hoed wat aan die voormalige Franse keiser Napoleon Bonaparte behoort het, is vir R40 miljoen in Parys verkoop.
Geskiedkundiges sê die hoed was deel van Napoleon se beeld. Die waarde daarvan is aanvanklik op sowat R12 miljoen geskat, wat toe op die