Huisgenoot

DIE SWIFT SNELTREIN

MAART

Sy begin met haar Erastoer en breek toe die rekord vir die toer waarin die meeste kaartjies nóg deur ’n sangeres verkoop is. Die program behels die hoogtepunte van haar trefferalbums deur haar loopbaan, met 151 konserte op vyf vastelande. Swifties wêreldwyd het pret gehad met vriendskapsarmbande, uitrustings vol blinkers en ontploffings van kleurvolle versierings.

FEBRUARIE

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke