Huisgenoot

OOR WIE SING SY EERSTE?

EN DAAR byt nog ’n sterromanse in die stof – met musiek oor hul gebroke harte wat sekerlik sal volg.

Taylor Swift en Matty Healy is onlangs uitmekaar ná ’n romanse van twee maande.

Die 33-jarige sangeres en die voorsanger (34) van die groep The 1975 het die aandag getrek toe hul romanse in Mei bekend geword het. Swifties was ontsteld oor dié verhouding aangesien Matt pal omstrede uitlatings kwytraak en in die nuus boer oor sy gedrag op die verhoog.

Terwyl Taylor die afgelope tyd in Amerika toer met haar konsertreeks genaamd The Eras, het die Britse sanger haar ’n paar keer agter die skerms by stampvol stadions ingewag. Die twee was duidelik verlief, al het hul aanhangers gedink

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe