![f0054-01](https://article-imgs.scribdassets.com/74g9yj5m68aaezt9/images/fileK4LCEG4A.jpg)
Die Grammy-bekroonde sangeres het ’n opskudding onder haar aanhangers veroorsaak toe sy in Augustus by die MTV Video Music Awards aangekondig het haar 10de album is op pad. Nou is eindelik hier! Die album vertel die stories van 13 slapelose nagte uit haar lewe, het Taylor (32) op Instagram