Huisgenoot

Tate McRae

SY’S TERUG MET MENING

Soos die miljoene mense wêreldwyd was die Kanadese sangeres in 2021 fisiek ingeperk weens die pandemie, maar haar musiek het danksy sosiale media, radio- en videokanale vlerke gekry.

En as jy gedink het “You Broke Me First” gaan Tate Rosner McRae (20) se eerste en laaste treffer wees, dink weer. Want drie jaar later is sy steeds een van die grootste musieksterre ter wêreld.

Haar liedjie “Greedy” was onlangs nog derde op die internasionale trefferlys. Dit word net geklop deur ons eie Tyla se “Water” (tweede) en Taylor Swift se “Cruel Summer” in die eerste plek.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related