Huisgenoot

TAYTAY SE STER WAT BLYBLY

IN 2005 het ’n skoongesigtiener die musiekwêreld oorrompel met ’n album wat countrymusiek cool gemaak het. Maar Taylor Swift was net 16 – sou sy op die duur suksesvol kon wees, het kenners gevra, of sou sy uitbrand soos talle wonderkinders voor haar?

Daaroor wonder niemand meer nie. Want 15 jaar later vaar Taylor beter as ooit danksy die feit dat sy bly transformeer.

Oor die afgelope dekade en ’n half het sy gewys hoe veelsydig en vaardig sy is deur meer as een keer van genre te verwissel – eers van country na

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related