Huisgenoot

DIE KONINGIN SE WENRESEP VIR SUKSES

AS JY fabelagtig ryk, beroemd en suksesvoller as enigiemand anders in jou bedryf is, sal daar suurknolle wees wat nie van jou hou nie.

Vra maar vir Taylor Swift. Die giftonge het begin klap die dag toe sy almal anders in die kollig begin oorskadu.

Kritici kla sy is nie talentvol genoeg om soveel sukses te verdien nie, dat sy met ouens uitgaan (en liedjies oor hulle skryf) net om publisiteit te kry, en dat sy te veel oor haar dramas op haar albums uitlap.

Maar dis oukei. Vir elkeen wat Taylor haat, is daar miljoene wat haar aanbid.

Sy keer die musiekbedryf op sy kop. By die onlangse Grammys het sy die vierde keer die prys vir album, die eerste musikant wat dit vier keer wen.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related